Recomienda este artículo a tus amigos:
Die Snypoort Ridders in die Wildsplaas Avontuur Leon Cornelius
Die Snypoort Ridders in die Wildsplaas Avontuur
Leon Cornelius
In hierdie tweede uitgawe in die reeks oor die manewales van die Snypoort Ridders, bevind die dapper seuns en meisies van Snypoort se eie bende, hulself weer in 'n ongemaklike situasie - hierdie keer saam in een bende. Wat begin het as 'n doodonskuldige skoolkamp op 'n wildsplaas, wel, so onskuldig soos 'n kamp kan wees waar die Ridders in die omtrek is, ontvou 'n verhaal van moed, durf en daad. In 'n poging om goed te doen, beland hulle in die visier van 'n groep misdadigers. Hoe gaan die Ridders hierdie uitdaging oorkom? Is dit moontlik vir 'n kinderbende om helde te word? Die Snypoort Ridders in die Wildsplaas Avontuur, beloof om die leser saam te neem op 'n heerlike, aksiebelaaide uitstappie na plekke waar die Ridders eerder moes wegbly. Die Snypoort Ridders wegbly? O nee! Nie hierdie dapper seuns en meisies nie!
| Medios de comunicación | Libros Paperback Book (Libro con tapa blanda y lomo encolado) |
| Publicado | 29 de marzo de 2021 |
| ISBN13 | 9798730073135 |
| Editores | Independently Published |
| Páginas | 90 |
| Dimensiones | 140 × 216 × 5 mm · 113 g |
| Lengua | Afrikaans |