Recomienda este artículo a tus amigos:
Verlore in die Berge Pieter de Bruin
Verlore in die Berge
Pieter de Bruin
Meneer Venter neem die graad vyf klas vir 'n staptoer in die berge, maar iemand kry seer. Die Kraaie sal moet gaan hulp soek. Dinge loop egter nie soos hulle gehoop het nie. Vinnig raak dit donker en Mossie en sy twee maats word vasgevang in 'n reuse storm. Ons drie maats weet nie waar hulle is nie en soek skuiling in 'n grot. Daar vind hulle iets wat dalk net die einde van die Kraai kan beteken. Het hulle dalk net die keer hulle rieme styfgeloop?This series was written to expose children to reading and enjoying adventure stories. It is written in a very simple Afrikaans with the use of rather a simple word than a better word. Sentences are short so that children can get confident in reading the stories on their own. But they are not just for Afrikaans children, they are aimed at any child of any language background who want to discover and master the Afrikaans language. The series for a start consist of five books.
| Medios de comunicación | Libros Paperback Book (Libro con tapa blanda y lomo encolado) |
| Publicado | 14 de julio de 2020 |
| ISBN13 | 9798666176801 |
| Páginas | 82 |
| Dimensiones | 152 × 229 × 5 mm · 131 g |
| Lengua | Afrikaans |