PSALMS vir 'n tyd soos COVID19 - Dr Dalene Flynn - Libros -  - 9798647456106 - 23 de mayo de 2020
En caso de que portada y título no coincidan, el título será el correcto

PSALMS vir 'n tyd soos COVID19

Precio
$ 17,49
sin IVA

Pedido desde almacén remoto

Entrega prevista 17 de jun. - 6 de jul.
Añadir a tu lista de deseos de iMusic

Ons leef in 'n ongekende tyd. Niks voel meer normaal nie. Hierdie 40 oordenkings uit die Psalms wil jou help om moed te skep en om hoop te behou. Ja dinge is anders, ja dinge mag dalk vir jou baie sleg voel maar die Here bly steeds dieselfde. Soos die Psalmdigter kan jy elke dag opnuut uitroep na Hom. Hy hoor (al voel dit vir jou of dit nie altyd dadelik is nie) en Hy antwoord op maniere ver bo wat ons ooit kan dink of vra. Hierdie boek wil jou help om te bly glo en om te weet "ook dit sal verbygaan". Daar is ook elke dag 'n kort gebed om te bid - veral as dit in hierdie tyd vir jou moeilik voel om te bid.

Medios de comunicación Libros     Paperback Book   (Libro con tapa blanda y lomo encolado)
Publicado 23 de mayo de 2020
ISBN13 9798647456106
Páginas 176
Dimensiones 152 × 229 × 10 mm   ·   244 g
Lengua Afrikaans