Blinkklippiekoors - Gert Van Jaarsveld - Libros -  - 9798644160112 - 8 de mayo de 2020
En caso de que portada y título no coincidan, el título será el correcto

Blinkklippiekoors

Precio
$ 17,49
sin IVA

Pedido desde almacén remoto

Entrega prevista 16 de jun. - 3 de jul.
Añadir a tu lista de deseos de iMusic

*New Rush. Van oraloor het hulle gekom. Uitlanders, binnelanders, boere, swart werkers. Almal met die blink hoop van diamante in hulle harte en oë. Elkeen met sy eie storie soos die drie broers van 'n plaas naby Philippoilis wat wou wegkom van hulle Engelse stiefpa; Aletta wat haar pa naby New Rush moes begrawe; die sluwe Caprini, 'n Italianer uit Kanada; die danseressies uit België en Staanvas uit die Kaap. Op New Rush sou hulle elkeen saam met ander in die geroesemoes 'n rol speel. New Rush was die rykste maar ook die onstuimigste van die diamantdelwerye. Hy was soos 'n mensvretermonster. Soms het hy kitsryk gemaak maar meermale het hy kerkmuis bankrot gemaak. Daar was ook die Engelse politiekery en imperialisme en die persoonlike vete en haat van aanklaer Shaw teenoor sy drie stiefbroers. Swendelaars en diamantsmokkelaars was daar en die gedwonge verraad van Staanvas teenoor een van sy vriende; maar daar was ook liefde wat ontluik, geblom en gedy het. *New Rush is eers in Julie 1873 herdoop tot Kimberley, die Colesbergkoppie het verdwyn en die wêreldberoemde Groot Gat is graaf vir graaf uitgegrou agter die skitterblink klippies aan.35 hoofstukke 59962 woorde

Medios de comunicación Libros     Paperback Book   (Libro con tapa blanda y lomo encolado)
Publicado 8 de mayo de 2020
ISBN13 9798644160112
Páginas 168
Dimensiones 152 × 229 × 10 mm   ·   254 g
Lengua Inglés  

Mas por Gert Van Jaarsveld

Mostrar todo