Recomienda este artículo a tus amigos:
Wonderbeer Andrew Salomon
Wonderbeer
Andrew Salomon
Rooikop Tessa Davey is ses maande weg van sestien. Haar mikrobioloog-pa het haar die bynaam Wonderbeer gegee, na gelang van haar gunsteling diertjies: die mikroskopiese, maar uitsonderlike taai en vindingryke waterbere. Toe haar pa doodsiek raak, moet Tessa se ouers vir hom in Toronto behandeling gaan soek, en sy en haar sesjarige boetie Sam word na hulle buitengewone Tante Sara se merkwaardige huis diep in Suid Afrika se Drakensberge gestuur. Maar kort na hulle aankoms in die Drakensberge word Tessa ontvoer deur 'n paar gewetelose fortuinsoekers, wie haar dwing om in 'n diep en geheime bergpoel vir 'n amper-vergete skat te duik. En elke keer wanneer sy duik, kry Tessa die gevoel dat sy nie alleen in die water is nie... As Tessa enige kans wil staan om te oorleef, sal sy die soort moed en volharding waarop haar bynaam dui, moet kan toon.
| Medios de comunicación | Libros Paperback Book (Libro con tapa blanda y lomo encolado) |
| Publicado | 7 de diciembre de 2017 |
| ISBN13 | 9781973485520 |
| Páginas | 160 |
| Dimensiones | 152 × 229 × 9 mm · 244 g |
| Lengua | Afrikaans |