Rosa Brekvis se 40 journeys na Wis-dom - Jo Steenkamp - Libros -  - 9781671053090 - 16 de diciembre de 2019
En caso de que portada y título no coincidan, el título será el correcto

Rosa Brekvis se 40 journeys na Wis-dom

Precio
$ 16,99
sin IVA

Pedido desde almacén remoto

Entrega prevista 17 de jun. - 6 de jul.
Añadir a tu lista de deseos de iMusic

Die vertel van Rosa Brêkvis se storie-ervarings van om bietjie-pouler te wees, tot die uiteindelike vrede om te kan pas in haarself. Rosa het mentors. Na 'n besoek aan haar sielkundige, besluit sy om alles te sê. As 'n person nie sê nie bly die vyand in jou kop Rosa, & dan kan jy nie volledig leef nie. So jy bly 'n nie-person met 'n geheim in sy donker plek, & van daai ene kan jy nie weghardloop nie. En dit is wat sy doen, in 40 journeys deel sy haar binne-wêreld, sodat sy kan vry kom & weer die lekkerte kan proe van die lewe se musiek. Rosa se Journeys bied wysheid aan soos 'n vriend wat koffie gee, vrygewig & pretensieloos.

Medios de comunicación Libros     Paperback Book   (Libro con tapa blanda y lomo encolado)
Publicado 16 de diciembre de 2019
ISBN13 9781671053090
Páginas 146
Dimensiones 152 × 229 × 8 mm   ·   204 g
Lengua Afrikaans  

Mas por Jo Steenkamp

Mostrar todo