Recomienda este artículo a tus amigos:
Fiela se Kind Dalene Matthee
Fiela se Kind
Dalene Matthee
Die driejarige seuntjie van Elias en Barta van Rooyen raak spoorloos weg in die Knysna-bos. In die Lange Kloof, anderkant die berg, ontferm Fiela Komoetie haar oor 'n "weggooilam" wat een nag voor haar deur kom huil. Die een kind is Lukas, die ander Benjamin. Is dit dieselfde kind?
434 pages
| Medios de comunicación | Libros Paperback Book (Libro con tapa blanda y lomo encolado) |
| Publicado | 1985 |
| ISBN13 | 9780624088400 |
| Editores | Tafelberg Publishers Ltd |
| Páginas | 434 |
| Dimensiones | 203 × 127 × 28 mm · 478 g |
| Lengua | Afrikaans |
Mas por Dalene Matthee
Mostrar todoMere med samme udgiver
Ver todo de Dalene Matthee ( Ej. Paperback Book )